• kosie house of theatre productions
  • kosie house of theatre productions

Heidi

Heidi

Die musiekblyspel van die immergewilde kinderverhaal Heidi, debuteer vanjaar by die KKNK.

Dié verhaal deur die Switserse skrywer Johanna Spyri , wat reeds in 1879 gepubliseer is, is spesiaal verwerk en geskryf deur Francois Toerien met musiek deur Mynie Grové.

Die vertoning is gesinsvermaak op sy beste! Die immergewilde kinderverhaal volg die lewe van die weeskind Heidi wat by haar tante Dete woon. Dete wil fokus op haar loopbaan en neem vir Heidi om by haar oupa in die Alpe te gaan woon. Die oupa is goedhartig, maar agterdogtig en wil Heidi van die bose wêreld beskerm. Hy weier om haar skool toe te stuur en daarom baljaar sy saam met Peter, ‘n bokwagtertjie, in die berge

n Kunste Onbeperk-produksie, befonds deur Die Dagbreek Trust.

Met: Tobie Cronjé, Dawid Minnaar, Albert Maritz, Ilse Klink, Karli Heine, Lynelle Kenned, Jill Middlekop, Dean Balie en Marlo Minnaar

Teks en regie: Francois Toerien

Musiekregie & Orkestrasie: Dawid Boverhoff

Lirieke: Francois Toerien en Esther von Waltsleben

Musiek: Mynie Grové

Assistent Regie & Choreograaf: Eloise Clasen

Beligtingontwerp: Kosie Smit

Stelontwerp: Francois Toerien en Kosie Smit

Kostuumontwerp: Madelaine Lötter

Marionette: Hansie Visagie

Assistent-vervaardiger: Kosie House of Theatre

Verhoogbestuurder: Mariska Meyer

Assistant Verhoogbestuurder en rekwisiete: Zeldi Du Plessis

 


Speelvakke:

KKNK 2016 (Speelvak klaar)

INNIBOS 2016 (Speelvak klaar)

VRYSTAAT KUNSTEFEES 2016 (Speelvak klaar)

 

Heidi geselskap

heidi

Foto deur Robert A Hamblin

kknk 2016 - heidi rolverdeling posts-01

kknk 2016 - heidi rolverdeling posts-02

kknk 2016 - heidi rolverdeling posts-03

kknk 2016 - heidi rolverdeling posts-04

SHMZ2052

post this